Hoekom is jy skaam vir My
Vra die Heer
Hoekom wil jy nie hê die wêreld moet weet
Ek is jou Koning, Redder, Heer en Vriend?
(meer…)
Kategorie: Oorgegee
-
Verborge Skatte
Ek wil soek na die verborge skatte
Wat in my Vader se hart woon
Nooit wil ek opgee nie
Altyd wil ek aanhou
(meer…) -
Ontdekkingsreisiger
Soos ‘n man
Met ‘n flitslig in sy hand
Wil ek soek na die skatte van my Vader
Ek wil weet wat dit is wat Sy hart verberg
(meer…) -
Tuinier van die Hart
Jesus vul my hart met soveel Hoop
Ek wens julle kon sien
Dit is soos die mooiste blommetuin
Wat elke liewe dag water kry
(meer…) -
Trekpleister
Ek wil hê my lewe
Moet ‘n trekpleister wees
Waarmee Jesus
Mense nader aan Hom kan trek
(meer…) -
Weermag van gelowiges
Die sleg in jou lewe wil Ek draai vir goed
Alles
Alles kan
As jy net bereid is om te kom
(meer…) -
Arms van Liefde
Seer wat die hart
In stukke breek
Dit is voorwaar
Die ergste seer
(meer…) -
Dieper & Meer
Liewe kinders
Asseblief luister
Julle Koning vra
Hy wil nie hê dat EEN MENS verlore moet gaan
(meer…) -
Vrugte van die Hart
Ek is ‘n Koningskind
Jesus se kind
Die Heilige Gees besit my hart
My Vader is die Skepper van die heelal
(meer…) -
Die Koning
Ek glo in God
Ek glo in Sy elke Woord
Ek glo Sy Woord is Waar
Ek glo My God bestaan
(meer…)