God se kinders
God se kinders
Dit is wie Ek alle mense op planeet aarde so graag wil noem
Kinders van God
Etiket: God+altyd+daar
-
Op berge & in valleie
-
Lankal reeds
Kom na My
Kom na My asseblief
Almal wat gebroke en stukkend is
Almal met seer in hulle hart -
Destiny-wen
Altyd daar
Dit is God
Nooit sal Hy opgee
Nie op my of jou, geen een -
God verstaan
My hart is seer
Gee God om
Dit wonder jy
Dikwels -
Nooit ooit
U Lig is goed vir my
Dit sal ek bly glo
Ek sal nie vir hom bang wees
Of daarvan weghardloop -
Hemelse Herder
Daar is ‘n lied
Hierbinne in my hart
Wat vir altyd
Die lof en eer van my Koning wil besing -
Liedjie van my hart
Soveel vrede, vreugde
En blydskap in my hart
Want ek het die Koning
Van konings gevind -
Hoe oorleef jy ‘n storm?
Deur die donkerste storms
Is ons Pappa-Vader altyd daar
Hy sal ons hand bly vashou
Ons nooit in die steek laat -
My beker loop oor
U is so goed
U is so mooi
Ek wens net die hele wye wêreld
Kon dit ook sien!