Pappa Vader, ons liefste liefste God
U is so spesiaal vir ons
U is ons hele lewe Pappa God
U is ons alles
(meer…)
Kategorie: Lofprysing
-
Ons gebed
-
Trekpleister
Ek wil hê my lewe
Moet ‘n trekpleister wees
Waarmee Jesus
Mense nader aan Hom kan trek
(meer…) -
Die Lig in my
Vir liefde-groot
Prys ek U Naam
Vir oneindige genade
Loof ek U Naam
(meer…) -
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…) -
Genade-Reën
Elke dag
Reën dit op ons neer
Seën op seën
Die Here is so goed
(meer…)